Akkommodasie
Ontsnap na ʼn rustige wegbreekplek in die hartjie van die bosveld. Ons chalets bied ʼn unieke kombinasie van luuksheid en natuur wat omring is met asemrowende wild, voëlgeluide en pragtige sonsondergange. Geniet ʼn knus slaapplek, ʼn privaat stoep met ʼn uitsig oor die bos en moderne geriewe vir uiterste gemak. Perfek vir paartjies, gesinne en natuurliefhebbers wat wil ontspan en herlaai.

Verskillende Akkommodasie Opsies
Bosveldstaanplekke
Bosveld-woonwastaanplekke met water en kragpunte.
Privaat bosveldstaanplekke
Die woonwa-eenheid het sy eie badkamer en kombuis.
Sable-kamp
Tenthuisies wat spesiaal ontwerp is vir gaste wat na ʼn regte bosveldatmosfeer verlang – met ʼn tikkie luuksheid.
Kapasiteit vir twee mense
Oukamp
Oukamp bestaan uit selfsorg-grasdakchalets met twee, vier, vyf of ses beddens.
Makoko eenheid
Ideaal vir groepe. Privaat lapa met braai geriewe en ʼn volledige toegeruste toesluit kombuis.
Kapasiteit vir 35 mense
Kokok-kamp
Die Kokok is ʼn ekonomies gepryste selfsorg-chalet.
Kapasiteit vir vier mense
IGLO-kamp
Hierdie chalets lyk soos iglo’s en is bietjie groter as die ander chalets.
Kapasiteit vir vier mense
Boendoe-kamp
Die Boendoe-kamp bestaan uit selfsorg-houthutte
Kapasiteit vir vier mense
Kudu-kamp
Die jongste toevoeging tot die Kokoriba Wildreservaat en ʼn raps luukser as die ander chalets
Kapasiteit vir vier mense