Kudu-kamp
Die Kudu-selfsorgchalets is die jongste toevoeging tot die Kokoriba Wildreservaat en is ʼn raps luukser as die ander chalets. Hierdie chalets beskik oor geriewe vir vier mense, met ʼn dubbelbed en twee enkelbeddens in die woonvertrek.
- Kapasiteit vir vier mense