Geriewe

By Kokoriba ontmoet bosveld-rustigheid en moderne gemak mekaar. Ontspan in die son by die swembad, geniet ʼn skemerkelkie by die Tiki-kroeg, of kyk hoe die kinders lag en speel by die waterglyplanke. Wanneer die dag tot ʼn einde kom, wag daar ʼn heerlike ete by Die Salamander-restaurant vir jou, asook die natuurgeluide van die nag. Hier is elke oomblik gemaak vir ontspanning, saamkuier en nuwe herinneringe.

Ontspan

Kuier

Speel

Alles wat jy nodig het vir rus, pret en herinneringe - van waterpret tot rustige bosoomblikke, kokoriba het dit alles.

Jou ideale spa-ervaring - eksklusief tot kokiriba

Ontsnap na ʼn plek van rustigheid en vernuwing. By Natuurlik wag bekwame hande, lekker geure en ʼn rustige atmosfeer waar jy kan ontspan en herlaai met luukse behandelings – van masserings tot handversorgings en gesigbehandelings.

oordreëls en -Regulasies

Om almal se besoek by Kokoriba aangenaam te maak, vra ons dat gaste asseblief die volgende reëls respekteer:

Ontmoet Kokoriba se wild

Van kameelperde en sebras tot waterbokke, gebande muishonde, springbokke en vele meer – ontdek die wonder van die bosveld op ons opwindende wildkykritte.

BASTERGEMSBOK

Roan Antelope

NJALA

Nyala

SPRINGBOK

Springbuck

BLOU/GOUE WILDEBEES

Blue/Gold Gnu

ROOIBOK

Impala

SWARTWITPENS

Sable

SWARTWITPENS

Sable

KAMEELPERD

Giraffe

ROOIHARTBEES

Red Hartebeest

WATERBOK

Waterbuck

KOEDOE

Kudu

SEBRA

Zebra

GEELBEKNEUS-HORINGVOËL

Southern yellow-billed hornbill

(Kokoriba)

VOLSTRUIS

Ostrich

BLOUAPP

Vervet Monkey

BLOUKOP KOGGELMANDER

Blue headed tree agama (lizard)

EEKHORING

Squirrel

EEKHORING

Squirrel

GEBANDE MUISHOND

Banded mongoose

LIKKEWAAN

Monitor lizard

SKILPAD

Tortoise