Sable-kamp
ie Sable-chalets is tenthuisies wat spesiaal ontwerp is vir gaste wat na ʼn regte bosveldatmosfeer verlang – met ʼn tikkie luuksheid. ʼn Chalet bestaan uit ʼn dubbelbed en ʼn kombuis buite op die patio. Hoewel hierdie chalets nie naby die swembaddens is nie, is dit steeds binne loopafstand.
- Kapasiteit vir twee mense