Makoko eenheid
Ideaal vir groepe. Privaat lapa met braaigeriewe en ʼn volledige, toegeruste toesluit-kombuis vir 35 mense.
- Kapasiteit vir 35 mense
- Tien tweebed- en drie vyfbedkamers met lugversorging
- Ablusies vir mans en dames
- Skoonmaakdienste ingesluit